Jurie van der Walt
Jurie van der Walt's avatar
Ek is reeds vir 35 jaar ‘n joernalis en het hoofsaaklik vir die buitelandse nuusmedia as vryskut opgetree. My grootste kliënte was in lande soos Spanje, Sjina, Rusland en Kuba en ek het vir hulle oor gebeure in Suid-Afrika en Afrika verslag gedoen.