Martin Meyer
Martin Meyer's avatar
Ek het 'n BA ThB en MTh asook 'n graad in Maatskaplike Werk. Ek was wyksraadslid in eThekwini van 2011 tot 2019. Ek dien sedert 2019 in die KZN Wetgewer vir die DA en is tans die LUR vir Openbarewerke en Infrastruktuur.