Ruan Fourie
Ruan Fourie's avatar
Digter, kopieskrywer, aanstaande romansier. Camp to a fault en sy Afrikaans is onberispelik. Praat graag met 'n afwesige jy. ek het jou afwesigheid om op staat te maak sag soos wind en sand en sterre ons beteken nie altyd ewe veel vir mekaar nie