Veronica van Dyk

Veronica van Dyk
Veronica van Dyk's avatar
Voormalige DA LP (2 termyne). Is bestuurslid van myn wat deel vorm van Kleinzee Holdings, wat by De Beers oorgeneem het. Het MA in Publieke Administrasie, is ‘n boervrou en bedryf Houthoop Gasteplaas deeltyds.