Carel du Toit 

'n Stoere Laurika Rauch-aanhanger; mal oor alles Afrikaans en alhoewel ek sonsopkomste en -ondergange deesdae in Kanada bewonder, is die hartland van my herkoms altyd vlak in my gedagtes.