Lucinda Rosa 

LUCINDA is 'n sangeres en liedjieskrywer, kunstenaar en Pilates-instrukteur. Sy is sedert die ouderdom van 16 jaar die sanger, liedjieskrywer en kitaarspeler vir Die Melkert Kommissie en het in 2021 haar eerste solo album, UITGESKRYF, vrygestel.
See followers